Hello!  Ek is Ollie die singende nar!

Welkom by my webwerf

OLLIE SING

Ja, jy het reg gehoor.  Ek is die enigste singende nar in Afrika!

OLLIE DANS

Wat is sing dan nou sonder dans?   Ek geniet elke oomblik wanner ek mense gelukkig sien.

OLLIE DOEN TOERTJIES

Natuurlik!  Sing, dans, en natuurlik, toertjies en kulkunste!

OLLIE MAAK VIDEOS

Ollie the Singing Clown Fun Productions – Dit is my video produksie maatsakppy.

EK IS OLLIE, OLLIE DIE SINGENDE NAR

Ons het onlangs ‘n aanlyn winkel oopgemaak.

Dit is lekker om weer uit te kom na die covid pandemie.  Julle moet almal veilig wees en ek kan nie wag om iewers voor julle te kan optree nie. 

BESOEK ONS WINKEL Goverment Covid-19 Portal

African Excellence Awards 2022

Ollie die Nar is gekies as die “Most Entertaining Singing Clown” in Suid Afrika vir 2022!   

Koop my video

Hier onder is ‘n klein intro vir my reeks van videos wat hier aanlyn beskikbaar is.   Loer daarna, en besel gerus videos uit my reeks uit.   Daar word gereeld ‘n nuwe video beskikbaar gemaak

Ollie in Afrika

Click op die prentjie hieronder om die into video te sien

Ollie ry fiets

Click op die prentjie hieronder om die into video te sien

Sosiale Media

Waar hang ons uit?

Ek nooi jou om te gaan loer na ons sosiale media bladsye

Fotos!

Click gerus op een van die fotos om na ons foto gallery toe te gaan.

Ek is Ollie die Nar!

Ollie die Singende Nar, moet nie dit vergeet nie!  Onthou om ons aanlyn winkel te besoek dan bestel jy sommer iets daar!

DJ Tom Tom en Ollie

Hierdie singende nar het mos musiek nodig.  DJ Tom Tom is net wat die dokter bestel het!

Ollie doen ‘n toertjie

Moenie val nie, moenie val nie…   die gehoor geniet om vermaak te word, en ek geniet om te vermaak!

Terugvoering van ons kliente

Ek geniet wat ek doen, maar “the proof is in the pudding”

… Het hy weer begin oefen. Sy arm het vol rotasie terug en hy kan nou al weer al die bewegings doen wat hy voor die breek gedoen het.. Die Biogenetikis, Dr en afrigters is dit almal eens :Sy deursettingsvermoë is merkwaardige. Ek weet nou hoekom want sy lese is:”Aanhouers wen”
Dankie Olie vir jou roeping wat jy leef. Jy maak werklik ‘n verskil.

Daleen Venter

op Facebook

Sien die oorspronklike post

Waarvoor wag jy? Bespreek nou!

Ollie Nuus!

Wat is nuut en wat gebeur als in Ollie se lewe – lees meer hieronder!

Kontak Ollie!

Ek wil graag van jou hoor!   Stuur vir my ‘n boodskap hieronder

    Ons Sponsors

    Besoek asb ons sponsors se websites ook!