OLLIE SING
Ja, jy het reg gehoor. Ek is die enigste singende nar in Afrika!
OLLIE DANS
Wat is sing dan nou sonder dans? Ek geniet elke oomblik wanner ek mense gelukkig sien.
OLLIE DOEN TOERTJIES
Natuurlik! Sing, dans, en natuurlik, toertjies en kulkunste!
OLLIE MAAK VIDEOS
Ollie the Singing Clown Fun Productions – Dit is my video produksie maatsakppy.
EK IS OLLIE, OLLIE DIE SINGENDE NAR
Ons het onlangs ‘n aanlyn winkel oopgemaak.
As gevolg van die Covid-19 virus het ons almal vir veiligheid gehoorsaam gewees en ons is veilig by ons huise. Volgens wet moet ons ook tydens hierdie nood-tyd ‘n link na die government se portal he. Besoek gerus hulle webwerf ook.
BESOEK ONS WINKEL Goverment Covid-19 PortalSosiale Media
Waar hang ons uit?
Ek nooi jou om te gaan loer na ons sosiale media bladsye
Fotos!
Click gerus op een van die fotos om na ons foto gallery toe te gaan.
Ek is Ollie die Nar!
Ollie die Singende Nar, moet nie dit vergeet nie! Onthou om ons aanlyn winkel te besoek dan bestel jy sommer iets daar!
DJ Tom Tom en Ollie
Hierdie singende nar het mos musiek nodig. DJ Tom Tom is net wat die dokter bestel het!
Ollie doen ‘n toertjie
Moenie val nie, moenie val nie… die gehoor geniet om vermaak te word, en ek geniet om te vermaak!
Terugvoering van ons kliente
Ek geniet wat ek doen, maar “the proof is in the pudding”
… Het hy weer begin oefen. Sy arm het vol rotasie terug en hy kan nou al weer al die bewegings doen wat hy voor die breek gedoen het.. Die Biogenetikis, Dr en afrigters is dit almal eens :Sy deursettingsvermoë is merkwaardige. Ek weet nou hoekom want sy lese is:”Aanhouers wen”
Dankie Olie vir jou roeping wat jy leef. Jy maak werklik ‘n verskil.

Daleen Venter
op Facebook
Sien die oorspronklike postWaarvoor wag jy? Bespreek nou!
Ollie Nuus!
Wat is nuut en wat gebeur als in Ollie se lewe – lees meer hieronder!
Hello online world!
Dit is hoog tyd dat my website ‘n facelift kry. Welkom by my site en ek hoop jy geniet die besoek. Baie dankie aan die span by WebGiant wat die[…]
Read moreKontak Ollie!
Ek wil graag van jou hoor! Stuur vir my ‘n boodskap hieronder